Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton Toad Hall

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2025 tot 12 Nov 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 30 Sep 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Bykomende 2 kamers kan op versoek beskikbaar gestel word teen 'n ekstra koste vir 'n kapasiteit van tot 22 gaste.
Geen partytjies of kommersiële fotografie sonder vooraf toestemming nie.
Die verskafde plastiekglase moet rondom die swembadarea en borrelbad gebruik word.
Harige troeteldiere word hartlik verwelkom, maar gaste word versoek om die vrylopende hoenders op die perseel in ag te neem en nie honde saam te bring wat hulle sal jaag nie. Daar is 'n addisionele troeteldierfooi van R200 per troeteldier per nag.
Neem asseblief kennis dat die swembad en borrelbad nie omhein is nie.
Daar word voorgestel dat gaste met troeteldiere of jong kinders in Willow Wren of Portly Otter bly wat omheinde binnehowe het met geen sekuriteitsgrendel nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R16 300
R 16 300 R 14 670
per nag (plek vir 18)
Vanaf R16 300
R 16 300 R 14 670
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 24, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e6d6cbdf30cb6cd09770f67d667636fc4f1daafa34a349cacd5385839f215a6293fce21cdf43788fdaa58183b5f36c8a710?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R16 300 nouVanaf R14 670 per nag (plek vir 18) 3 5 1 5 24 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.050915021455 19.606714817791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang