Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Golf Beach C3 Strand

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Voorafbetaalde elektrisiteit is vir huurder se eie rekening, eerste 100 eenhede sal gelaai word.
Rook is verbode in die eenheid.
Moenie die ingeboude braai op die stoep gebruik nie, die skoorsteen is toe.
Gebruik asb. die mobiele braai-eenheid en plaas dit op die gras langs die stoep.
Daar is ook braaigeriewe by die swembad.
Die eenheid is nie geskik vir partytjies of geleenthede nie.
Moenie klere of handdoeke buite hang nie, ook nie op die stoep nie.
Hou asb. die stoep skoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid C3, Greenways Gholflandgoed, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTJmYTgzLTJiNDEtNDhkMC04MGUyLWY3NDdkMDY4ZTg1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Unit C3 Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13572426704 18.844170784996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang