Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenside Stay

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-selfsorgeenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n etenstafel, oorgenoeg kasspasie, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die swembad slegs deur gaste in die hoofhuis gebruik mag word.

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde gesels of geraas word toegelaat nie.
Geen rook binne die kamers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorghuis is ideaal vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 8 toegerus is. Die leefareas het oorgenoeg sitplek en 'n gasverwarmer. Verder is daar 'n TV en gratis WiFi. Die tweede sitarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n aangrensende dek met braaigeriewe. Die dek bied 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die swembad slegs deur gaste in die hoofhuis gebruik mag word.

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde gesels of geraas word toegelaat nie.
Geen rook binne die kamers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenagles-weg 81, Greenside, 2034, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ba941a197c7c5431d37f73080e1f1de83f3dec9bf4efc6b6c8bfc950c7bd0db89f9ae6eb1806b63a1524adac1859bec66e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 81 Gleneagles Road Greenside 2034 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.147744177111 28.017425237493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang