Green Hills Forest Lodge
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed in 'n solderstyl-slaapkamer en 'n addisionele enkelbed in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Elke eenheid het 'n privaat braai-area met 'n houttafel- en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed in 'n solderstyl-slaapkamer en 'n addisionele dubbelbed in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Elke eenheid het 'n privaat braai-area met 'n houttafel- en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het sy eie Jacuzzi, 'n dubbelbed in 'n solderstyl-slaapkamer en 'n addisionele enkelbed in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Die eenheid het 'n privaat braai-area met 'n houttafel- en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n privaat Jacuzzi buite, 'n dubbelbed in 'n solderstyl-slaapkamer en 'n addisionele dubbelbed in die leefarea. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Elke eenheid het 'n privaat braai-area met 'n houttafel- en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik en het 'n omheinde tuin. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en die kombuisie het 'n mikrogolfoond, oondjie, ketel en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n tafel buite met stoele en 'n ketelbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna-weg 15, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang