Grace to Grace Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platan ave 38, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grace to Grace Guest House is in Klerksdorp, Noordwes geleë, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan en herlaai.
Die gastehuis bied 4 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met privaat en suite-badkamers en koffie- en teemaakgeriewe.
Buite beskik die eiendom oor 'n gemeenskaplike braai-area en addisionele sitplek buite, ideaal om maaltye met geliefdes te deel. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Platan ave 38, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien meer verblyf in Flamwood Klerksdorp Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platan ave 38, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang