Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourikwa Reserve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Suretha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, sal weer daar bly. Heerlik ontspan. Ons het vreeslik lekker gebly! Die uitsig is fantasties. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa F
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Hidden gem. Stunning views! This is a hidden gem. The lighthouse tour was fabulous. There were a few activities organised such as a fun run, a slideshow, a New Year's party, and a Christmas service, all amazing! The staff are professional and courteous. The manager has a passion for the reserve and for people - she is full of smiles and nothing is too much trouble for her. We thoroughly enjoyed our stay and would definitely go there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Gourikwa Reserve
We are so glad to hear that you enjoyed the activities offered during your stay! It was truly our pleasure to provide you with memorable experiences. We're also delighted to hear that our manager made a positive impact during your visit. She always goes above and beyond to ensure that nothing is too much trouble for our guests. Thank you for sharing your feedback, and we hope to welcome you back to the nature reserve soon!

Belinda M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Puik diens en asemrowende uitsigte. Ek het heerlik gekuier - die diens is puik, die oord is rustig, en daar is asemrowende uitsigte van omtrent orals af. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Gourikwa Reserve
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering! Ons is oorweldig deur julle lof en is so bly dat julle ons diens as puik ervaar het. Dit is vir ons 'n plesier om die asemrowende uitsigte met ons gaste te deel, en ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom!

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Dit was ons eerste keer daar, en ons sal weer soontoe gaan. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonia
Gourikwa Reserve
Liewe Philip, dit is fantastiese nuus! Ons sien u gou weer.

Philip T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Rus vir die siel. Baie lekker gebly. Pragtige natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Gourikwa Reserve
Baie dankie, ons sien jul gou weer!

Jean L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Privaat, wel ingerig, gemaklik. Al wel, maar mould in die badkamer was onnodig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beverley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer vir 'n paar dae daarheen wegbreek. Wanneer twee ouer mense die wittebroodsuite bespreek, laat dit wenkbroue lig, maar dit was die beste keuse ooit! Vir 5 dae het ons feitlik geen mens gesien nie en kon ons waarlik ontspan. Daar is geen selfoonontvangs nie, maar wel WiFi in die wooneenhede. Die ruwe kuslyn, die vuurtoring se lig saans, verskeie roetes in die reservaat wat verken kon word, en die diere wat daar te sien was, was so reg in ons kraal. Die wittebroodsuite is pragtig met 'n heerlike kuierstoep en twee sitvertrekke met 'n seeuitsig. Wees net gewaarsku indien jy hou van privaatheid in die badkamer: daar is geen bedekking voor of eenrigtingglas in die badkamer se skuifdeur nie, maar die uitsig vanuit die borrelbad is onverbeterlik! Die personeel was vriendelik en die diens puik. Netjiese plek!

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Sonia
Gourikwa Reserve
Dit was 'n groot plesier om julle in ons wittebrood eenheid te verwelkom! Ons hoop dat julle tyd hier was wat julle gehoop het en meer. Die uitsig oor die omgewing is regtig iets besonders, en ons hoop dat julle die rustigheid en skoonheid van die natuur volop kon geniet. Ons is baie trots op die privaatheid van die eenheid, wat alles moontlik maak om net saam met mekaar in alle rustigheid te wees. Ons hoop ook dat die diere wat gesien was, 'n ekstra spesiale aanraking vir julle gebring het - daar is niks so magies soos om die diere in hul natuurlike omgewing te ervaar nie! Ons personeel is altyd daar om te verseker dat julle 'n gerieflike en onvergeetlike ervaring het, en ons sorg altyd dat alles netjies en goed onderhou is, sodat julle kan ontspan en alles ten volle kan geniet. Ons hoop julle het 'n wonderlike tyd gehad en sal die herinneringe van Gourikwa altyd koester. Dit was 'n groot voorreg om julle te verwelkom en hoop om julle in die toekoms te sien! Baie dankie.

Jandre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Gourikwa Reserve
Liewe Jandre, ons sien 'n volgende keer!

Martie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat 'n pragtige omgewing. So bevoorreg om die natuur te kon geniet. Het Gourikwa baie geniet en sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect. Beautiful area, friendly staff. Surprisingly cheap restaurant prices, and all over a great experience. Well worth it, would go there again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Gourikwa Reserve
Dear Juanre, many thanks for your positive feedback. We as the Gourikwa team are looking forward to hosting you in the near future!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMzRhNzY3LTQzYTAtNGE0Yi1iMDkzLTQ5OGYwNGYxNTUyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang