George Country Resort
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Oornagkamer
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Oopplan-selfsorgchalets
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer-selfsorgchalets
- Selfsorg
- Kampeerplek en Karavaanstaanplekke
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Rugsakreisigerslosies
- Slegs verblyf
Huisreëls
Inklok is vanaf 14h00 en uitklok is streng voor 10h00.
Sleutels sal eers oorhandig word sodra volle betaling ontvang is.
Alle gaste moet die register teken wanneer hulle inklok.
Slegs 1 karavaan en 'n maksimum van 2 voertuie word per kampplek en 1 voertuig per chalet toegelaat.
Geen klerelyne mag gehang word nie aangesien dit by die wassery voorsien word.
Gaste word vriendelik versoek om in die toegewese parkeerplek te parkeer.
Sleutels moet met vertrek by die kantoor ingehandig word.
Alle klagtes moet skriftelik in die kantoorklagteboek aangeteken word.
Instruksies en versoeke mag nie aan die oord se personeel gegee word nie aangesien dit by die kantoor ingedien moet word.
Stilte tye is vanaf 22h00.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Kinders moet te alle tye onder ouertoesig wees.
Bestuur onder die invloed is streng verbode.
Troeteldiere, vierwielmotorfietse en vuurwerke word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie na 21h00 swem nie.
Eet en drink in die swembad sal nie geduld word nie.
Toiletpapier word nie in ablusies voorsien nie en gaste sal hul eie moet saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 702 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna-weg, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang