Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genie's Nest Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Genie's Nest Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in 'n stil area van East Lynne, Pretoria.

Dié gastehuis bied gaste die opsies van Ooie 1, Ooie 2 en Ooie 3 wat elk 2 gaste kan akkommodeer en 'n dubbelbed bevat. Ooie 1 en Ooie 2 het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Al 3 eenhede het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ooie 3 is 'n groter eenheid met 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek ontbyttoonbank. Dié eenheid het ook 'n sitarea en elke eenheid het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom het 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Genie's Nest Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ooievaar-laan 869, East Lynne, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA198c8e294d880842197bec61a34408f7857d8297c674faef895023a0f69cfa359cb95caadf740dc53e7074d6587d19935083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
34 5 1 5 869 Ooievaar Avenue East Lynne 0186 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.700648377072 28.270673559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang