Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Gariep, a Forever Resort

  • Kapasiteit: 1000 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R398 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gariep, a Forever Resort is perfek geleë halfpad tussen Gauteng en die Kaap, op die oewer van die land se grootste dam, die Gariepdam. Dit is 'n ideale bestemming vir gesinne, ontspanningsgaste, gesinne, konferensie-afgevaardigdes, watersport-entoesiaste, of net oornagreisigers.

Die oord bied 'n reeks volledig toegeruste 2- en 3-slaapkamer-chalets. Geniet betowerende sonsondergange oor die dam vanaf die volledig gemeubileerde en toegeruste chalets. Elke chalet beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die skaduryke karavaan- en kampeerpark spog met standaard- en luukse staanplekke. Die staanplekke het almal krag en word bedien deur 2 ablusiegeriewe insluitend 'n wassery. Die luukse staanplekke het hul eie ablusiegeriewe.

By Gariep sal jy baie geriewe en aktiwiteite kry om jou vakansie-ervaring te voltooi. Eet uit by ons Quenna Bistro-restaurant op die perseel, geniet 'n drankie by die kroeg, of spandeer 'n aand in die privaatheid van jou eie chalet nadat jy alles gekry het wat jy nodig het by die supermark langs die oord.

Gariep, a Forever Resort is op die grens van die Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap geleë en bied 3 konferensiegeriewe wat tussen 12 en 400 afgevaardigdes kan akkommodeer. Alle kamers is toegerus met moderne konferensietoerusting. Ons bied ook pasgemaakte pakkette aan om enige behoefte of begroting te pas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Derick V
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was baie gemaklik, met ’n pragtige uitsig. Die verblyf was baie gemaklik, met ’n pragtige uitsig. Veilige en beskutte parkering was ’n gro...
Sien meer
Jan 2025
Caro B
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik bereikbaar, op hoofroete. Skoon en rustige atmosfeer.
Jan 2025
Angelique G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n awesome belewenis. Ons het dit so baie geniet! Beste view gehad waar ons die tent opgeslaan het!
Jan 2025
Lourentia S
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend, skoon. Ruim, dalk net waaiers in kamers met enkel beddens.
Jan 2025
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Worth every cent. Absolutely fantastic. After a quick check-in, we got to our chalet and were astonished by the most exquisite view we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

FOREVER GARIEP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep, a Forever Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 398
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 398
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1000 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMDRhM2QyLTI5YTctNGI1Yy04OGNlLWNlMWUwMDY3NTc2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R398 per nag, vir 2 mense 247 5 1 5 2 Fiskaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.596659944054 25.502176763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456