Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Lekkerte Le Vallia

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike kliphuis bied bekostigbare selfsorgverblyf in die dorpie George. 'n Winkelsentrum, gholfbane en veilige swemstrande is 'n entjie se ry weg.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is aan die onderkant, en suite en het 'n bad en 'n instapstort, terwyl die tweede badkamer apart op die boonste verdieping is. Daar is 'n gastetoilet op die grondvloer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en TV's met DStv in die hoofslaapkamer en die sitkamer in. Daar is veilige parkeerplek en die braai-area is ingebou en binne die motorhuis geleë, daar is 'n onderdak kuierarea voor die motorhuis en die huis is beveilig met 'n alarmstelsel en 'n afstandbeheerde hek. Die eenheid bied 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.

Besienswaardighede in die area sluit Tuinroete Botaniese Tuin, George Gholfklub, Heroldbaai, Victoriabaai Tuinroete Mall en 'n verskeidenheid wynlandgoedere in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kathrine C
Saam met lewensmaat
5.0
Will come back. Definitely. Breathtaking views. Safe for families. Close to all the facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Sam A
Gesin met tieners
5.0
Value for money. Pleasant, felt like a home away from home. Very safe and secure. Walking distance from the mall was nice. The host was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jaques G
Gesin met klein kinders
5.0
Dit het gevoel jy bly in jou eie huis. Ons het die verblyf geniet. Maggie het ons goed ontvang. Alles is netjies en goed ingerig. Ons sal weer en weer...
Sien meer
Jun 2024
Eloise M
Saam met vriende
5.0
Dit was wonderlik, net bietjie koud en nat, maar ons het ons nogtans geniet. Ek het eerlikwaar geen klagtes oor die plek nie. Ek sal dit met liefde vi...
Sien meer
Jun 2024
Zanmare V
5.0
Amazing. Was very nice and friendly, would definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Route Lekkerte Le Vallia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ6EblAQMQSJa5FvkIwKLH1wzDc64sIcIPRHFzK4qtfYcNcUhcE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 3 Carnation Street Levallia 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975479 22.491298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang