Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galago's Nest Bush Chalets

Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 26 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R980 R588 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Galago's Nest Bush Chalets bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildbewarings- en vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om vier van die bekende Groot Vyf te sien.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 selfsorg-chalets wat almal lugversorging het, asook volledig gemeubileer en goed toegerus om in gaste se behoeftes te voorsien. Die Galago-chalet is 'n groter eenheid wat geskik is vir 6 volwassenes met 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. The Elephant and the Rhino-eenhede het albei slaapplek vir 4 gaste in 'n oopplan-soldereenheid met 'n privaat badkamer. Die chalets met slaapplek vir 2, Zebra en Vlakvark, beskik oor 'n oopplan-eenheid met 'n badkamer.

Die eenhede het almal 'n kombuisie wat toegerus is om in gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voorsien. Daar is 'n gedeelde swembad waar gaste kan afkoel op die snikhete dae waarvoor Marloth Park bekend is.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Galago's Nest Bush Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R 980 R 588
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R 980 R 588
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a9e51b52ed2bd1058ce03f2b0db76a6dc62d9a2996043ea27fb0fea3166a78b530de8ad715919e2acb49e908b79bc11b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R588 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 1350 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346861111111 31.766277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang