Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Town Luxury Villa

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die villa het 7 slaapkamers en slaapplek vir 14 mense wat deel. Die prysstruktuur is 1 slaapkamer vir elke 2 mense. Daarom sal slegs 5 slaapkamers aan 10 mense toegeken word. Hulle sal eksklusiewe okkupasie van die villa hê, maar die ander 2 slaapkamers sal gesluit en ontoeganklik vir hulle wees. Besprekings is dus in ewe getalle, dit wil sê 7 mense sal moet bespreek vir 8 mense om toegang tot die vierde slaapkamer te hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 25 500
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 25 500
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadia-weg 45, Fresnaye, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc3d5ac661d45615feb8f4326062cccba0aad848d3568d7bebc31ee0976d6ecd31b795df8ac2cad7544b286163de7e37b84a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R25 500 per nag, vir 14 mense 45 Arcadia Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.929901745149 18.383392417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang