Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foreshore 2 Bedroom Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Kinders en babas is welkom.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
'n Addisionele fooi van R150 geld vir inklok na 18:00, en 'n fooi van R250 geld vir inklok na 22:00, betaalbaar met aankoms.
Harde geraas word nie na 21:00 toegelaat nie, en algehele stilte word na 23:00 vereis.
Rook is streng verbode, en oortredings kan 'n boete van tot R1000 tot gevolg hê.
Daar kan van gaste verwag word om afskrifte van hul ID- of paspoortdokumente te verskaf.
'n Maksimum van 2 besoekers word enige tyd toegelaat, en slegs geregistreerde gaste mag oornag.
'n Dokument wat die huisreëls uiteensit, moet met inklok geteken word.
Vir maandelikse huur van 30 nagte of meer is elektrisiteitsverbruik beperk tot R750.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 463
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 463
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dockrail Road, Harbour Bridge, Foreshore, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87787d233cdb35dd54d08e19e86e8fbfd064ba168c9b0a6de7e0b8bfefd5daef89e21b739878add41c2d8210dca466c242eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 463 per nag, vir 2 mense Dockrail Road Harbour Bridge 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.913248307366 18.425997088361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang