Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FG Magalies Park

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 254 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Hermias V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absoluut puik. Soos altyd is die oord in 'n puik toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ongelooflik lekker gewees. Uitstekend, diens by aankoms was baie professioneel, ligging uitstekend en die kuier ongelooflik. Het die natuurlewe baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Magalies Park
Geagte Tobie Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Anja M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Die verblyf was netjies en skoon, ons het baie lekker gebly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Magalies Park
Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Rhona K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Net 'n plesier, sal weer daar bly! Baie lekker gebly, net jammer ons vrugte verdwyn.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Magalies Park
Geagte Rhona, Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Magalies is altyd baie lekker met soveel geriewe. Altyd goed om daar te wees en geriewe is die beste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Magalies Park
Geagte Andre Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2025

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
First Reservations
FG Magalies Park
Dear Jacques Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Magalies Park. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We’re truly sorry to hear about your experience with Magalies Park. It's important to us that you're satisfied. We hope to see you at Magalies Park again soon! Kind regards, Magalies Park

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Luukse hotelverblyf met jacuzzi. Ons het 2 nagte gebly in die mooi akkommodasie. Die kamer was luuks met kwaliteit linne, 2 air-conditions, 2 elektriese handdoekreelings, stort en 'n bad, mikrogolfoond en 'n klein yskas. Daar was 'n jacuzzi op die stoep met 'n uitsig op die rivier. Dit was baie privaat. Daar is baie aktiwiteite wat jy kan doen soos golf speel, 'n bootrit op die rivier, swem, en daar is baie aktiwiteite vir kinders. Daar is 'n restaurant op die perseel, maar dit is pateties. Ons het 'n 3/4 uur gewag net vir 'n menu, en die restaurant was nie helfte vol nie, 'n verdere 1/2 uur vir ons drinkgoed, die een glas was vuil en hulle moes 'n skoon glas bring nog 10 minute later. My man se Porkbelly was kliphard en uitgedroog en onaangenaam. Ek het 'n filet bestel medium to rare, dit was well-done, ek het dit teruggestuur en nog 'n 1/2 gewag vir my kos. My man was toe al klaar. Ons ondervinding was sleg, glad nie aangenaam nie, die kos was baie duur en nie 'n sent werd nie. Een woord, dit was pateties en geld mors. Die akkommodasie was mooi en aangenaam en ons het ons verblyf geniet. Ons kan die akkommodasie aanbeveel, maar nie die restaurant nie, ons het die res van ons tyd by ander restaurante in die omgewing waar ons 'n lekker ondervinding en lekker kos gehad het. Moet nie jou geld mors om by die restaurant te gaan eet nie. Ek gee 1 ster vir waarde vir geld, en 1 ster vir kliëntediens vir die swak diens en kos wat ons gekry het by die restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.2
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
First Reservations
FG Magalies Park
Dear Guest, Thank you for taking the time to complete the survey about your stay at Magalies Park. We always appreciate hearing feedback about the experience that we provide, and your comments have been taken to heart. We’re truly sorry to hear about your experience with Magalies Park. It's important to us that you're satisfied. We hope to see you at Magalies Park again soon! Kind regards, Magalies Park

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en privaat. Alle geriewe in die woning was so gemaklik asof ons tuis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Magalies Park
Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Hanri S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons het ons naweek baie geniet. Dit was ons 2de besoek, beslis nie die laaste ee. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was pragtig. Die woonstel was baie netjies. Die skottelgoedwasser was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
FG Magalies Park
Geagte Hanri Dankie dat jy die tyd geneem het om die opname oor jou verblyf by Magaliespark te voltooi. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem. Ons is baie dankbaar vir jou ongelooflike resensie! Dit maak ons harte warm om te weet hoe baie jy ons dienste koester. Ons hoop om jou binnekort weer by Magaliespark te sien! Vriendelike groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 828

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 310
R 2 310 R 1 964
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 310
R 2 310 R 1 964
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magalies Park-rylaan, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f7f17c8630bf3512907a960341e9328fb9d9b1ebaa54bae881bcbf1be06e8189a3fd22f4e08bd502c66c7fbcced5c8f655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 310 nouVanaf R1 964 per nag (plek vir 2) 254 5 1 5 Magalies Park Drive Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.758396880935 27.785325050354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang