Filmerton Lodge
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die leefarea 2 driekwartbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer in elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het gemaklike rusbanke vir gaste om te ontspan. Vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die eenhede maak oop op 'n patio met buitesitplek, en gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Jacaranda Road, Kyalami, 1684, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang