Farmhouse and Loft
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R100.00 per bespreking
Prys sluit in
- Drieslaapkamerhuis
- Selfsorg
- Plaashuis-solder
- Selfsorg
Huisreëls
Tariewe sluit slegs verblyf in.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die solder-eenheid via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Die plaashuis het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om DStv te kyk.
Let asb. daarop dat daar 'n 200 m lange-grondpad is wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Krantz Plaas, Bo-Langvlei-pad, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang