Ewigevreugde
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glasolien-straat 1, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ewigevreugde is tussen die melkhoutbome geleë en is 'n bekoorlike houtkothuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Vermont, Hermanus bied. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand asook talle winkels en restaurante in die area.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 persone op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Gaste het ook toegang tot die volledige DStv-pakket en gratis WiFi.
Etes kan op die dek met lieflike uitsigte oor die berge geniet word. Gaste kan die unieke ervaring van 'n spesiale melkhoutboma geniet, perfek vir laataand-byeenkomste rondom 'n knetterende hardehoutvuur.
Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n geslote hek. Die kothuis is net 2 minute se stap van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Glasolien-straat 1, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Ewigevreugde het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glasolien-straat 1, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang