Etotongwe Lodge
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: C38, 1 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
- Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etotongwe Lodge is 1 km noord van Outjo geleë, en is sowat 90 km vanaf die wildryke Etosha Nasionale Park.
Die lodge bied 45 en suite-kamers met lugversorging. Die kamers is regdeur die eiendom geleë en word omring deur inheemse tuine wat met klip en Afrika-kuns versier is. Gaste is welkom om op die perseel te eet en gebruik te maak van kenmerke by die lodge wat 'n swembad en gratis WiFi-internettoegang insluit.
Behalwe vir die opwinding om die Etosha Nasionale Park, Koakoveld en Damaraland te verken, is daar 'n oorvloed voëls en 'n paar wilde diere op die eiendom en aangrensende 50ha-wildkamp te vinde.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- C38, 1 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
- Gaste dink Etotongwe Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: C38, 1 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang