Etosha Village
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die C28 (2 km vanaf die Okaukuejo-ingang na Etosha), Suidelike Etosha, 0000, Kunene
- Vanaf R4 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Etosha Village kombineer op 'n unieke manier bekostigbaarheid met gerief en lewer die perfekte safari-styl ervaring in 'n privaat en beskermde reservaat direk aangrensend aan die Etosha Nasionale Park, naby Okaukuejo. Natuur en luuksheid is in perfekte harmonie deur ontwerp en gemak.
Verblyf bestaan uit 45 eenhede. Die individuele luukse eenhede bied 'n ruim slaapkamer met lugversorging en 'n moderne en suite-badkamer met stort. Die patio en buite-sitarea skep 'n ideale ruimte om terug te sit, te ontspan en die skoonheid wat jou omring te geniet. Twee klein kinders onder 12 kan saam met hul ouers op 'n uitvouslaapbank in die eenheid geakkommodeer word.
Geriewe op die perseel sluit 3 restaurant-sitareas, 'n unieke kroeg met 'n grootskerm-TV, 'n sprankelende swembad en 2 kinderbaddens in.
Verken Namibië se diereryk met oggend- of voldag begeleide wildritte na Etosha Nasionale Park. Geniet die staproetes op die reservaat waar 'n verskeidenheid kleinwild vanaf die uitkykdekke en skuilplekke gewaar kan word. Skemerkelkieritte en sterrekyksessies laat gaste toe om die magie van die plaaslike sonsondergange en beroemde sterbelaaide lug te ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Taleni Africa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 118
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Op die C28 (2 km vanaf die Okaukuejo-ingang na Etosha), Suidelike Etosha, 0000, Kunene
- Gaste dink Etosha Village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die C28 (2 km vanaf die Okaukuejo-ingang na Etosha), Suidelike Etosha, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang