Esme's Rest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Fechters Close, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 975 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Esme's Rest is 'n bekoorlike huis wat in Brackenfell-Suid geleë is en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansie- of oornagverblyf soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en 'n rusbank wat lei na 'n vermaakarea met 'n ingeboude braai, lugversorging en gemaklike sitplek. Die huis maak oop op 'n tuintjie met buitesitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Eben Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 11 Fechters Close, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Esme's Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Suid Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Fechters Close, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang