Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elverams

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en lugbraaier. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Paneel
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat Elverams in 'n stil buurt is, daarom moet geraasvlakke asb. laag gehou word.

Elverarms is nie geskik vir partytjies of luidrugtige byeenkomste nie.

Gaste veiligheid en gerief is vir Elverams eerste prioriteit.

Die eenhede word Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie en lugbraaier. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Paneel
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat Elverams in 'n stil buurt is, daarom moet geraasvlakke asb. laag gehou word.

Elverarms is nie geskik vir partytjies of luidrugtige byeenkomste nie.

Gaste veiligheid en gerief is vir Elverams eerste prioriteit.

Die eenhede word Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elveramstraat 61, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMDJiMjI4LTExMmQtNDNhNi1iNmJiLWIwM2I1OGIxYzA3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 61 Elveram Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773296076935 28.276897728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang