Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Carnarvon Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elim Carnarvon Gastehuis is in die dorpie Carnarvon in die Noord-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë. Hierdie knus huis is perfek vir reisigers wat op soek is na gerieflike en ontspanne verblyf in 'n stil en rustige omgewing.

Verblyf word gebied in 2 kamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed. Elim 1 het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elim 2 het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Tydens hul verblyf kan gaste 'n verfrissende duik in die gedeelde swembad geniet op warm somersdae of op koue winteraande voor die kaggel opkrul om knus en warm te bly. Die vriendelike gashere is toegewyd om 'n onvergeetlike verblyf vir hul gaste te verseker, en die goed ingerigte kamers en geriewe is ontwerp om in al die gaste se behoeftes te voorsien. Of gaste nou Carnarvon besoek vir besigheid of plesier, Elim Gastehuis is 'n wonderlike keuse vir hul volgende verblyf.

Ons bied volledige DSTV-pakket en rugsteun-elektrisiteit sodat jy jou verblyf in gemak kan geniet!!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rentia M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en aangenaam. Alles was baie netjies en die gasvrou was baie hulpvaardig.
Jan 2025
Marthie G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en netjies, en baie bekostigbaar. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het ekstra moeite gedoen om ons tuis te laat voel.
Jan 2025
Wian B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstaande verblyf met gasvrye eienaars. Ek kan Elim Carnarvon Gastehuis ten sterkste aanbeveel. Elize en haar man is die definisie van gasvryheid en ...
Sien meer
Des 2024
Thea Z
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons nodig gehad het in 'n koel, skoon en gemaklike kamer. Wonderlike ervaring! Gasvry ontvang!
Des 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Was aangenaam. Sal weer daar oorbly. Baie geniet. Skoon en netjies.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elim Carnarvon Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c36abe19d43aa911b8d807153f6457adea679c1b590323673599500f023219af7b4437ad0190bcf5e6bb378357ec166307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang