Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elfen House and Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elfen House and Cottage is in Prince Albert geleë en bied privaat, selfstandige eenhede wat apart van mekaar of saam bespreek kan word.

Die Karoo-styl Elfen House beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers en 2 badkamers. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv-kanale, WiFi-internettoegang en 'n houtvuurstoof in vir gebruik in die winter. Die heerlike binnehof, kompleet met 'n swembad, braaigeriewe, buitestort en dagbed, is die perfekte plek om te ontspan en rustige dae in die Karoo te geniet.

Elfen Cottage is 'n elegante eenslaapkamer-eenheid wat in 'n afgesonderde tuin geleë is. Dit bied geriewe soos lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en KykNet, en komplimentêre WiFi. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Om ononderbroke gerief te verseker, is 'n omskakelaar met 'n batterystelsel geïnstalleer. Tydens beurtkrag kan gaste steeds toegang tot die TV, Wi-Fi en ligte geniet.

Veilige parkeerplek is binne die eiendom beskikbaar. Winkels, restaurante en die skilderagtige Koppie-roete is binne stapafstand en bied pragtige uitsigte oor die dorpie en die uitgestrekte Groot Karoo.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande. Uitstekende plekkie met heelwat karakter.
Jan 2025
Lorinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Idillies en spesiaal. Ongelooflik lekker. Alles was kraakvars en silwerskoon. 'n Kunstige "charming" kothuisie met alles wat jy nodig het. 'n Gevoel v...
Sien meer
Jan 2025
Angela M
Gesin met tieners
5.0
Really nice! Really nice house and cottage. Tastefully decorated. Close to the restaurants. My family loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Richard V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Bitter lekker gebly! Baie netjies en prakties uitgelê!
Des 2024
Sally C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Stunning decor in a beautiful house, loved the pool and braai area. Very quiet neighbourhood. Everything you could possibly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 301

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elfen House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564f1067628b2314fc9d8ad404ff5ba9f172938402fa44c94f9018539f9c1e3f0ca90a0f5b15a685f60f011c6f1559ec2a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 53 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226526704132 22.028580931547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang