Eleven on Short
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Short-straat 11, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eleven on Short is sentraal geleë in Glenlily, Parow. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n oornagverblyf naby die stad, strande en wynroetes.
Die woonstel is deel van die hoofhuis en het 'n aparte ingang. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die leefarea het 'n bistro-tafel met 2 stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en 'n wasmasjien. Buite is daar 'n patio met 'n onderdakbraai-area en veilige parkeerplek. Veilige parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig agter 'n geslote hek en gaste word gratis WiFi gebied.
Die eiendom is naby die Netcare N1 City, Louis Leipold, Panorama, Tygerberg, Karl Bremer, en Bellville Melomed hospitale. Ook naby is Tygervallei Sentrum, Willowbridge, Parow Sentrum, N1 City Mall en 20 minute se ry vanaf die SSK, V&A Waterfront, Kunstekaap teater en Century City.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Short-straat 11, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Glenlily Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Short-straat 11, Glenlily, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang