Elephant Country Guest House
- Kapasiteit: 0 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Animal Alley, langs die N2,, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Elephant Country Guest House is in The Crags, Plettenbergbaai, op die bekende Tuinroete met sy verskeie besienswaardighede geleë. Grens aan The Elephant Sanctuary is wat hierdie luukse gastehuis uniek maak.
Verblyf by Elephant Country Guest House bestaan uit ses stylvol versierde slaapkamers. Alle kamers is gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens wat met perkallinne versier is, en, afhangende van die kamer wat jy kies, beskik oor 'n gedeelde of privaat en suite-badkamer met 'n ruim stort. Verder het elke kamer 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en badkamergeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. 'n Goed gevulde kuriowinkel op die perseel is 'n besoek werd.
Elephant Country Guest House is ideaal geleë net 'n paar minute se ry vanaf Monkeyland en Birds of Eden, 20 minute vanaf Keurboomstrand se strand en 25 minute se ry vanaf Plettenbergbaai.
Plaaslike besienswaardighede vir natuurliefhebbers sluit staptogte deur die woude en blaredak-toere, bergroetes wat gestap of fietsry kan word, en 'n groot verskeidenheid oseaan-gebaseerde aktiwiteite in. Die Crags staan uit as 'n plek waar 'n pragtige verskeidenheid wild geniet kan word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Animal Alley, langs die N2,, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephant Country Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 0 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Animal Alley, langs die N2,, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang