Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandskloof Forel Plaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vlieghengel - slegs forel word toegelaat teen 'n addisionele koste per persoon per dag vir 'n sak van 2. Gaste moet hul eie stokke saambring, of stokke in Dullstroom huur.
Ons voorsien nie handdoeke of wasgoed nie.
Die rondawels maak gebruik van die gemeenskaplike ablusieblokke.
Diere word slegs in sekere eenhede toegelaat, reël dit asseblief vooraf.
Die restaurant kan soms weens funksies nie beskikbaar wees nie, doen asseblief navraag vir meer inligting.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R690
R 690 R 518
per nag (plek vir 3)
Vanaf R690
R 690 R 518
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 127 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Elandskloof, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN8kv0qrWkjZv4SeGylJsTBFUmAlamnLJ2bL7myvkIWBzM37Q7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R518 per nag (plek vir 3) 99 5 1 5 Plaas Elandskloof Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.522907560308 30.124988834965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang