El Dorado - Executive Suites
Beskrywing
Hierdie suites het 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en noodsaaklike toiletware word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, gratis WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n toegewyde werkspasie met 'n lessenaar. Elke suite het 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n buite-etenstafel wat perfek is vir buitelug-eet en ontspanning.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang