Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eikenhof Plaas

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Wessel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Eikenhof Paas is pragtig, dis heerlik om daar te bly. Ons het regtig lekker gebly. Alles was silwerskoon. Alles in die huis is van baie goeie gehalte, en die uitleg en beplanning om die spasie gemaklik en gebruiksvriendelik te maak is baie goed. 2 mense kan gemaklik vir 'n lang tydperk tuisgaan. 'n Besonder vriendelike gasvrou van 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Perfekte ligging en 'n ongelooflik pragtige omgewing. Dit voel asof mens deel is van die wingerde. Baie spasie en alles wat nodig was, was presies daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Rustigheid self. N ware fees vir die oe so tussen die wingerd. Als was perfek en netjies. Die verversings het handig te pas gekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uit die boonste rakke. Dit was fantasties gewees en hulle diens is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ruim, netjies en goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly, ons het die gasvryheid en persoonlike diens baie waardeer. Die verblyf is ruim vir twee mense en is uitstekend toegerus, veral die kombuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Clean with good views. Great overall, a few negatives. 1. Electrical connection of the stove is not good and should not be fed from a multiplug. 2. The bedroom has no windows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rozanne
Eikenhof Plaas
Hi Paul, Sorry for the issue with the stove. We will definitely ask an electrician to pop over and double check this for us. We appreciate it. The bedroom is built against a ground wall. We stayed here for 5 years and had big dreams of skylights in the bedroom, but this is not possible in our area and we wish that the European experts could install this for us. Thank you, Paul.

Jaco W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Rustig. Baie lekker pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R362, Eikenhof Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080b044b510cae4b54444bd54e585b9a3a0603e8cc9340fef5ad1beaa024043630a6a4e17273a30c0986b8496367db5348c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R362 Eikenhof Farm 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.651720315287 18.500475869188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang