Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EersteBosch

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale-pad 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

EersteBosch-kothuise is op 'n klein 9-hektaar-plaas in familiebesit met 3 hektaar Sauvignon Blanc-wingerd en perdestalle geleë. Die plaas is gesentreer tussen Stellenbosch en Somerset-Wes en is 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf bestaan uit 3 kothuise wat die 1-slaapkamerkothuis, die klein knus kothuis en die plaashuis insluit. Die eenslaapkamerkothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het toegang tot 'n lieflike patio en is naby die gemeenskaplike swembad geleë. Die eenheid het ook 'n leefarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV, asook 'n volledig toegeruste kombuis.

Die Small Cozy Cottage het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan volledig toegeruste kombuis en leefarea. Die plaashuis beskik oor 'n braai, boma-geriewe en 'n houtvuur-bubbelbad.

EersteBosch is ideaal geleë vir stappers, hardlopers en fietsryers om die naburige plase te geniet. Doendinge sluit rustige staptogte deur die wingerde in en fietsry op die verskillende roetes wat beskikbaar is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Basadi T
Saam met lewensmaat
5.0
We had a beautiful stay at EersteBosch. We had a beautiful stay at EersteBosch, and the staff cared for us. The place is neat, as it is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Dave B
Saam met lewensmaat
5.0
We would definitely stay there again and highly recommend it. This is a great location just outside Stellenbosch. The units are very we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nathanial H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfectly tranquil. It was an absolutely tranquil stay. Extremely quiet with beautiful scenery surrounding the property. The location i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Susan N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar wil bly. Heerlik pragtige skoon woonstel. Ek hou van al die glas.
Jul 2024
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker met alles wat ons nodig gehad het en sal definitief terug kom! Lekker moderne akkommodasie, rustige omgewing en goed geleë om Stellen...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Annandale-pad 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink EersteBosch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annandale-pad 24, Plaas Welmoed 468ptn9, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce207ac6672b7c1e3cbcdf91acfb9da9ebd8440df54e9c2bba35de7ed78681ebee4d5128ec9b46264e6b04fa8338b36a1ab4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 24 Annandale Road Plaas Welmoed 468ptn9 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.989783054398 18.776062655955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang