Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco-Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eco-Rest is 'n bekoorlike ateljeewoonstel wat op die gasheer se perseel geleë is met 'n privaat ingang aan die buitewyke van Calitzdorp. Die eiendom geniet 'n lieflike natuurlike omgewing, met skilderagtige uitsigte oor die berge, 'n kronkelende rivier en plaaslike wild.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea, TV, etenstafel en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n klein aangrensende kamer met 'n enkelbed in. Die leefarea het ook 'n dubbelslaapbank. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonstel maak oop op 'n patio met 'n plonspoel, wat gaste toelaat om te ontspan terwyl hulle die natuurlike omgewing geniet. Die eiendom is beurtkrag-vriendelik, aangedryf deur sonpanele, en bied veilige parkeerplek.

Die woonstel het ook privaat braaigeriewe met 'n uitsig oor die Swartberge, asook 'n mobiele braai op die patio.

Geriewe op die perseel maak voorsiening vir buitelug-entoesiaste, met stap- en bergfietsroetes binne die plaaslandgoed, en toegang tot 'n privaat gedeelte van die Gamkarivier vir swem of roei, eksklusief tot die eiendom. Eco-Rest geniet 'n gerieflike ligging naby wynproeplase en plaaslike restaurante, en bied gaste 'n gebalanseerde mengsel van ontspanning en avontuur tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Linda P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay surrounded by mountains, stars and of course Nellie. Hine came to greet us on arrival as well as Nellie the beautiful shee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lorraine H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful surrounded by stunning surroundings. Beautiful unit with stunning surroundings. Peaceful and relaxing atmosphere, we enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Johann V
Gesin met tieners
5.0
Skoon vars lug, omring deur berge. Baie lekker gebly - bergfiets gery en kanoe op die rivier. Wynproe in Calitsdorp, en lekker gerus. Baie mooi omgewi...
Sien meer
Des 2024
Christel D
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking views, tranquil environment. What a delightful spot! We enjoyed the peace and quiet, and beautiful nature with our one-nig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elvin W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a break-away weekend. Really enjoyed the stay. Had nice walks on the various hiking trails and the accommodation was neat a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eco-Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523a62eaaabdbc26691bf2aece570ab3ce18886f6c34f908314dd7ec691fd7cbe1d3a3703ccdcfc6a03f1e103d9c137af191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Eco-Rest 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.496043947105 21.621756141376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang