EbGow Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Vaping en rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
'n Draagbare klererak en 'n buite wasgoedlyn word voorsien vir onderklere of klein nooditems. Vir ander wasgoedbehoeftes kan nabygeleë wasserye binne 'n radius van 2 km aanbeveel word.
Gaste word aangemoedig om water verstandig te gebruik.
Alle toestelle, insluitend haardroërs en warm strykysters, moet afgeskakel word wanneer dit nie gebruik word nie, behalwe die yskas.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinehurst-weg 81, Kenwyn, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang