Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ebenezer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ebenezer bied gerieflike verblyf op 'n residensiële eiendom in Groblersdal. Verblyf by Ebenezer is beskikbaar in óf die selfsorgwoonstel óf 'n keuse van 2 gasteslaapkamers.

Die gasteslaapkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stortgeriewe. Boonop het die kamers 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, badkamer en werkspasie. Die oopplan-leefarea het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, 2 stoele en 'n werkspasie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Daar is 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer, en die woonstel is toegerus met lugversorging en gratis WiFi. Handdoeke word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerhek vir gemoedsrus.

Die omliggende area bied 3 gholfbane binne 'n radius van 30 km. Loskopdam is 37,4 km ver geleë. Die eenheid is net 800 m vanaf Spar en 2 km vanaf Groblersdal Mall. In Groblersdal vind jy spa- en skoonheidsalonne, hardloop- en fietsryklubs, en gewilde restaurante en kitskoswinkels. Daar is ook wildplase in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Abraham S
5.0
Huis weg van die huis. Mynie is die beste gasvrou. Lekker bederf in die oggende, voel net soos om by familie te kuier. Kamers is baie netjies en die d...
Sien meer
Des 2024
Carol M
Gesin met klein kinders
5.0
It was a pleasure to stay there. The host was amazing. The place was more than what we expected. It was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Annemie S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf. Ons is hartlik ontvang en die verblyf is skoon, netjies en veilig. Ons is bederf met die lekkerste kospakkies. Sal vir seker die ver...
Sien meer
Sep 2024
Joanna B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en gasvryheid soos min plekke. Baie gerieflik, waarde vir geld.
Feb 2024
Wilna V
Saam met vriende
5.0
Lekke verrassing. Ons het lekker gebly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mynie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Ebenezer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 22, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3dc27eb8582da6d450d351e7f220e96af1ee3a7dd8292fa1b1951fc4d35258c709fc009351cc642014f49e61f5a6ec7655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 22 Buffel Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.164561604622 29.385713338852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang