Eagle's Nest
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 28 Nov 2025.
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R638 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagles Nest is gerieflik geleë tussen Wildernis en Sedgefield, in die hartjie van die Tuinroete. Die area is veral bekend vir sy skilderagtige roetes, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede wat die Goukamma Mariene Beskermde Area en Hoogekraalpas insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Ons verhitte binnenshuise swembad is perfek om vir die winterkoue te sorg.
Die ruim chalets is ten volle selfsorg en ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie. Die eenhede wat aangebied word, sluit die 2 bruidsuites met privaat Jacuzzi's, 4-slaap- en 6-slaapeenhede in. Alle eenhede is noordwaarts met skouspelagtige uitsigte oor die meer en berge.
Geriewe op die perseel sluit 'n verhitte binnenshuise swembad, speletjieskamer, kapel, voëlkyk, konferensiegeriewe, gratis en onbeperkte WiFi in en om die hoofgebou en veilige parkeerplek in.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide staptogte, swem, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagle's Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Sedgefield, George, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang