Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Red Mountain Ranch

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Alan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Tranquility. Peaceful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Divan S
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2024

Pragtige ligging, maar nie die geld werd as niks werk soos geadverteer nie. Die pragtige foto's wat aanlyn geplaas is, weerspieël nie meer die huidige toestand van die huis nie. Alhoewel 'n absoluut pragtige ligging, kort die huis, tuinmaak en algemene instandhouding aandag. Ons is altyd dankbaar om binne die Clarens-streek te bly op ons reise, maar die huis (veral elektronika en algemene instandhouding in en om die huis) moet teruggebring word na sy vorige spoggerige aansien-vlak.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Michelle T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Such a beautiful stay! We absolutely loved our time in Clarens and we were blown away by our accommodation. The views were out of this world. The only disappointment is that your wording of being able to use Kiara Lodge was very misleading. As we went there to go play putt-putt but we were told that we couldn't. So I would recommend that you relook at that. But we loved exploring Clarens and had a beautiful family weekend. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julene D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

As jy stilte en rustigheid soek, is dit die plek. Baie lekker plek om net rustig te raak en tyd te spandeer met jou gesin. Die plek was netjies en baie skoon. Kamers is lekker ruim met baie spasie. Die beste is as dit loadshedding is, werk al die ligte in die huis. Sal definitief weer hier kom bly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Promise
Dynasty Red Mountain Ranch
Thank you so much for your compliment. We hope to see you next time.

Tharina P
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Vriendelike ontvangs, pragtige uitsig. Baie dankie dat jul ons so hartlik ontvang het en baie akkommoderend was. Daar is alles wat nodig is in die huis en ons het heerlik gebraai, baie dankie. Elke kamer met sy eie badkamer is 'n groot pluspunt, maar ook die groot eetkamertafel en die tafel buite, maak dit is lekker om saam te kuier. Dankie dat ons hondjie kon saam kuier, dit was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wimpie S
Kort verblyf
3.6
Mei 2022

Was baie lekker. Pragtige uitsig oor die sandsteenberge.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jp O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Briljant Besonderse uitsig uit elkeen van die kamers, en die stoep! Werklik 'n lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsebo L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2021

Amazing views, beautiful house. We thoroughly enjoyed our stay. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Promise
Dynasty Red Mountain Ranch
Hi, Ntsebo Thank you kindly for the review. We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us, and we look forward to hosting you again in the future.

Laura V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Awesome space for dogs, great location. The dogs loved the ample space to roam and morning/afternoon walks was sufficient to tire out energetic dogs! Inside fireplace was great for evening chills as well as electric blankets. House is close to Clarens for golf, shopping etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolf B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2020

Wonderlike Maluti-uitsig. Pragtige eenheid en omgewing. Kan effe meer aandag gee aan die toebehore in die huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Promise
Dynasty Red Mountain Ranch
Good day, Thank you for taking the time to write us a review. We are glad you enjoyed your stay with us and we have noted your comment regarding accessories in the house. Warm regards, Veli

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Promise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R5 260
R 5 260 R 4 734
per nag, vir 6 mense
Vanaf R5 260
R 5 260 R 4 734
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Mountain Estate, R712 Golden Gateweg, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNjZjMGJiLTFhZWUtNDM5OS04ZDM3LWU3NzdiNmEyYmFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 260 nouVanaf R4 734 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 Red Mountain Estate R712 Golden Gate Road 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.499488499327 28.55128790717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang