Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Forest Sandown Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Brooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • Vanaf R1 330 R798 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-instansie in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die area is lekker besig met baie doendinge en is ook ideaal vir inkopies doen.

Elke eenheid het WiFi, 'n platskerm-TV met Openview-kanale, en lugversorging of 'n waaier. Die hotel het ook 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, gimnasium en veilige parkeerplek.

Die kragopwekker werk vanaf 18:00 tot 23:00 wanneer daar beurtkrag is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Swembad
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.1
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

jun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • West Brooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • Gaste dink Dynasty Forest Sandown Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 330
R 1 330 R 798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 330
R 1 330 R 798
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Brooke-rylaan 19, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZmI1YmE2LTFiZWQtNDgwNS1hN2JkLWQxZDJkM2FhZGUyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R798 per nag (plek vir 2) 33 5 1 4 19 West Brooke Drive Sandown 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.097904906059 28.074424266815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang