Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DuVon Farmhouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die DuVon Plaashuis is liefdevol gerestoureer in aparte eenhede wat tussen die wingerde en tuine van hierdie familiewynplaas geleë is, 40km vanaf Worcester en 10km vanaf Robertson in die manjifieke vallei van wyn en rose.

Die stoepe het 'n tuin-uitsig wat lei na 'n prentjiemooi swembad met 'n uitsig wat oor 100 hektaar se wingerde en verder strek.

Elke eenheid het twee slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Albei eenhede het oopplan-kombuise wat aan hul eet- en sitareas gekoppel is. Die kombuiskaste voorsien alles wat nodig is om selfsorgmaaltye voor te berei, insluitend 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en broodrooster, asook koffie- en teegeriewe.

Hierdie eiendom is beurtkrag vriendelik en dit het die volgende in plek vir gaste om te geniet tydens beurtkrag ure; ononderbroke internet, omskakelaars vir ligte, televisie en waterpompe, gasstowe en 'n vlekvrye staal ketel vir 'n gasstoof.

Hierdie eenhede is apart van mekaar en kom volledig toegerus regdeur die huis.

Indien gaste 2 of meer nagte bespreek, sal hulle 'n komplimentêre bottel wyn en varsgebakte brood ontvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Susan C
Saam met lewensmaat
5.0
A place to rest and just be. Fabulous. Wonderful location, fabulous views, spacious apartment, air conditioning, excellent hosts, a tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Candice R
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely wonderful time away from the city. My family and I had an absolutely amazing time. This farmhouse is stunningly beautiful. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sumaria B
5.0
Perfekte wegbreek na rustigheid. Perfekte ligging teen 'n baie bekostigbare tarief. Die plekkie is ruim en beskik oor die basiese geriewe en is goed i...
Sien meer
Feb 2024
Helena F
Gesin met klein kinders
5.0
Luukse wegbreek teen bekostigbare prys. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is goed toegerus en netjies. Ons het die groot grasperk en swembad baie gen...
Sien meer
Jan 2024
Henlie S
Saam met vriende
4.8
Hemel op aarde. Ons het heerlik gekuier. Dis altyd lekker om hierna toe te kom en sal weer so maak.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink DuVon Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUMsvzao14dpz1ysvEhL0wNhMoNYTXGrtfsvgnuqWk6Xtts9cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 DuVon Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812965365308 19.785035848618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang