Duke & Duchess Boutique Hotel
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Drakensberge Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Duke & Duchess is 'n intieme, knus boetiekhotel geleë in die hartjie van Pretoria, in 'n eksklusiewe voorstad, Waterkloofpark. Dit word omring deur ambassades, naby Brooklyn Mall en Menlyn Park Winkelsentrum, binne 4 km vanaf Menlyn Maine Square en ontwikkeling, die Uniegebou, Pretoria Buiteklub, Universiteit van Pretoria en UNISA.
Die Hotel bied 8 individueel-gestyleerde en luukse suites waarvan 3 selfsorg is. Al die suites het 'n welige en klassieke Frans-Engelse voorkoms, gemeubileer met oudhede en kuns uit die eienaars se private versameling.
Ander kenmerke wat ingesluit is, is aangelegde tuine waar mens in privaat vermaakareas kan ontspan, 'n privaat sitkamer wat skouspelagtige uitsigte oor die oostelike dele van Pretoria bied, 'n formele sitkamer wat met oudhede, sagte materiaal en 'n groot kaggel gemeubileer is.
Daar is ook onderdakparkeerplek en toegang via 'n beheerde hek.
Waterkloofpark is een van die stad se mees gesogte en mooiste voorstede. Dit is 'n gewilde area en is pragtig versorg met boomryke, netjies versorgde strate. Die meerderheid huise in die omgewing is luukse met goed versorgde tuine. Daar is baie om te sien en te doen in die area van gholf, 'n verskeidenheid museums, teaters, erfenisterreine en die baie gewilde Nasionale Dieretuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 70 Drakensberge Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Duke & Duchess Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Drakensberge Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng