Duck Inn
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Duck Inn is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Botrivier, net 30 minute van Hermanus af en binne maklike toegang tot die N2. Dit dien as die ideale oornagplek op jou reis of 'n wonderlike naweekwegbreek.
Dié eenslaapkamerwoonstel is eko-vriendelik en bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n knus sitplek en komplimentêre WiFi.
Die woonstel maak oop op 'n lieflike onderdak houtdek met buitemeubels wat oor die tuin uitkyk. Daar is ook braaigeriewe en onderdakparkeerplek van die straat af agter 'n geslote hek. Verder het hierdie eiendom 'n sonkrag-, gaskookplaat en gasgeiser, en gaste kan die gasheer vra vir 'n paar seisoenale vars kruie indien beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alyson Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Duck Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vyfde Laan 2, Botriver, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang