Duck & Dine
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jan 2025 tot 30 Apr 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillyflower-straat 44, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Duck & Dine bied 'n kenmerkende, artistieke en Franse Boheemse-styl gastehuis wat ideaal geleë is in Winternest, Akasia in Pretoria. Hierdie unieke eiendom kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie, 'n sakereis of 'n gesin wat die area wil verken.
Hierdie gastehuis bied 'n verskeidenheid uniek ontwerpte kamers met 'n wisselende kapasiteit van 2 tot 4 gaste op 'n slag. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 'n dubbelbed, enkelslaapbanke, koningingrootte-beddens óf koninggrootte-beddens. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer met óf 'n bad óf 'n stort of albei.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Boonop het hierdie kamers tee- en koffiemaakgeriewe asook gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Gaste het volle toegang tot die eiendom se weelderigste groen tuin wat baie lieflike plekke het vir 'n ontspanne oggendkoffie. Die eiendom sluit braaigeriewe, 'n restaurant en kroeg op die perseel asook 'n spa vir volle ontspanning in. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gillyflower-straat 44, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng
- Gaste dink Duck & Dine het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillyflower-straat 44, Winternest, Akasia, 0182, Gauteng