Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 38, The Dunes 2, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Driftwood Dunes is 'n smaakvol versierde selfsorgkothuis in Melkbosstrand en is 'n ideale plek vir 'n gesinsvakansie want dit is net 180 m van die strand af geleë.

Dié kothuis het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met oorgenoeg sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Geen rook of troeteldiere word binne of buite die kothuis toegelaat nie.

Buite die kothuis is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe. Die ligging van hierdie kothuis is naby 'n MyCiTi-bushalte wat gerieflik is vir publieke reis. Daar is 'n paar seefront-restaurante 'n entjie se ry weg asook plaaslike winkelsentrums.

Die verblyf is 20 minute se stap vanaf Melkbos se hoofstrand en heerlike restaurante soos Die Damhuis, koffiewinkels soos The Daily en winkels soos Woolworths, Clicks, 'n drankwinkel, Pick & Pay, PostNet, 'n haarkapper, slagter en Spur.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Arita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Visvangerstraat 38, The Dunes 2, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Gaste dink Driftwood Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 38, The Dunes 2, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f43736177e2b35884330041bbc08a5c1a2f7e6ba03a5d7d70a836ad7ce0ab6fe13786c90fec6fc9851c88f6f3d74c78d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 38 Visvanger Street 2 The Dunes 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-21:00 10:00 -33.711664223448 18.44574573373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang