Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands 36

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie woonstel wat na die see front bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks aan die strand in die oorddorp Doonside. Die kompleks het direkte toegang tot 'n veilige swemstrand wat haainette en lewensredders het.

Die volledig gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel is op die derde verdieping geleë en het uitsigte oor die see. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed is beskikbaar in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kooktoebehore terwyl 'n TV in die sitkamer beskikbaar is.

'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir 'n enkelvoertuig word op die perseel voorsien.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholf en diepseeduik in.

De Galleria Mall met rolprentteaters, 'n ysbaan en verskeie restaurante is net 6 km vanaf die woonstel.

Bring asseblief jou eie badhanddoeke, swemhanddoeke en persoonlike toiletware saam.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Robert H
Gesin met klein kinders
5.0
Quick easy stay. Good stay. It is like a small home from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Francois L
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant, real value for money. Loved it thank you. Quiet and safe stay with all required conveniences. Can possibly use a bigger TV.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Suzanne A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Familiar with Driftsands flats. Great to see they are still excellently maintained and trying to lessen their carbon footpri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Chantal P
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies. Ons het regtig veilig gevoel en Al's was daar wat 'n mens nodig het.
Jan 2024
De Wet O
4.8
Plek is skoon en netjies. Plek is skoon en netjies. Het lekker gebly.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftsands 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHw9ghFLgiUuxe3bTEj3i6DJJ4Ob5Ti8R9N9XaHBvpCGS3I8P1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071258 30.874614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang