Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragon Peaks Mountain Resort

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dragon Peaks Mountain Resort is in die Champagne-vallei, Cathkin Park, geleë en bied 'n ontspannende verblyf met lieflike uitsigte.

Verblyf word gebied in oopplan Lakeside Suites wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die selfsorg-suites het elkeen 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n TV met DStv. WiFi-toegang is beskikbaar. Elke eenheid maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai en kyk uit oor die dam.

Dragon Peaks Mountain Resort bied 'n verskeidenheid doendinge en geriewe om te verseker gaste het 'n heerlike verblyf. Die oord het 3 swembaddens; gaste maak op eie risiko van die swembaddens gebruik aangesien geen toesig voorsien word nie. Die oord het ook 4 damme, met geen visvangbeperkings nie; gaste moet asseblief hul eie toerusting saambring. Gaste kan ook kajakke en kano's huur.

Konferensie- en trougeriewe is beskikbaar, en gaste kan 'n ete of 'n drankie by die Dragon's Restaurant en Kroeg geniet. Die Oaks Superette is op die perseel beskikbaar en het 'n wye verskeidenheid produkte. 'n Vliegveld is ook naby beskikbaar vir gaste wat wil invlieg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sylvia R
Saam met lewensmaat
5.0
A stunning place to experience the Drakensberg. Stunning! The unit has breathtaking views of Cathkin Peak and Champagne Castle and is s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Zaan W
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, baie om te doen. Ongelooflik lekker! Mis net lugreëling want ons moes alles in die aande toemaak agv goggas. Het warm gekry.
Des 2024
Debi V
5.0
A bit of heaven in the Drakensberg loved it. Dragon Peaks Mountain Resort was absolutely beautiful. Our family had an amazing time. Our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Basetsana M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was a great experience. So serene. Our room was at the Lakeview. It was a great timeout.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Quinton N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie mooi. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dragon Peaks Mountain Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MTI4MGQ3LWQzMTUtNGViMC1iZDNkLTVjMTk5NTY5NDEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 Dragon Peaks Mountain Resort Off the R600 3331 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.018217119421 29.436793327332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang