Dolfyn201 @ Lamer
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen harde musiek en uitspattige lawaai word toegelaat op die perseel nie.
Geen honde word toegelaat nie.
Slegs 4xpersone word toegelaat.
Daar is parkering vir slegs 1xvoertuig en 1xsleepwa op aangeduide parkerings besoekers moet buite die perseel parkeer.
Vullis moet self uitgeneem word na vulliskamer in die gebou in die middel van parkeer area, vullis word op Dinsdae verwyder.
Gebruik slegs vullis sakke soos voorsien in kas van 2de slaapkamer.
By die gebou in die middel is daar n area waar jy jou voertuig kan afspuit slegs beskikbaar deur die week as ook 2xstorte om die sand af te spoel as jul terug kom vanaf die see.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Port Natal Avenue, Lamer Dolfyn 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang