Disa 5 Flat 2 Downstairs
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 17 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-straat 5, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 407 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Disa 5 Flat 2 Downstairs is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang op dieselfde eiendom as apart gehuurde vakansieverblyf. Dit is in die hartjie van Agulhas geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Dié spasie het ook 'n enkelslaapbank en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot gedeelde braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 60
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Disa-straat 5, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-straat 5, Agulhas, 7285, Wes-Kaap