Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Beau-tie-ful

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor aankoms betaalbaar.
Geen inklok of uitklok word op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
Sleutel- en breekskadedeposito is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar en terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 5 - 7 werksdae na vertrek, sodra die huis ondersoek en alles in orde gevind is. Neem asseblief kennis dat die sleuteldeposito behou sal word en addisionele fooie gehef word indien gevind word dat meer gaste as wat bespreek is die perseel gebruik. Verskaf asseblief jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word nie, tensy die sleutel en breekskadedeposito ontvang is.

Minimum verblyf benodig:
2 nagte in laag- en middelseisoen
3 nagte oor langnaweke
4 nagte oor Paasnaweek
7 nagte in hoogseisoen

Gaste moet eers ons kantore besoek om in te meld en hul sleutels te kry.
Wanneer jy Paternoster binnery, draai links by die vierrigtingstop. Die 'Bly in Paternoster'-kantoor is sowat 75 m verder geleë, aan die regterkant van die pad, by St. Augustineweg 87.

Inkloktye:
Neem asseblief kennis dat 'n toeslag van R 200 betaalbaar is indien jy laat opdaag volgens ons T & V's.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00
Vrydag: Van 14:00 - 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 - 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 - 16:00

Uitkloktyd: Streng om 10:00 op die laaste dag van jou verblyf, tensy anders gereël. Enige eenheid wat nie teen 10h00 ontruim word nie, sal onderhewig wees aan 'n toeslag van R 200 per uur of gedeelte daarvan, vir elke uur wat die uitkloktyd oorskry.

Bly asseblief te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers wangedra, het die gasheer die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Die voorbereiding en gaarmaak van krewe of mossels, hetsy binne of buite die huis, is streng verbode. Jy mag dit op die braai buite kook.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kormorantstraat en Malgasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c06d3290a227056afa7fc2fcb23c459e5b86b734c1f3debd2ef82e2d8e6bd4a1d14bcd3c5c47e1f8866f1f7764169183b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Corner of Kormorant Street and Malgas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808184908092 17.893752960188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang