Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal Kahudu

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Hippo, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Stal Kahudu is op 'n werkende plaas naby Gobabis op die C22 op pad na Grootfontein en Harnas Leeuplaas geleë. Dit bied gehalteverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat reis.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag wat beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Stoep/Binnehof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plaas Hippo, Gobabis, 0000, Omaheke
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Hippo, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1d44dcf1ad41f913d4ef3f0ccc285f4c25322af4063a530a832ce63c1d3d142c235dc44f83ea79a8231f5def0781901381c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) Plaas Hippo Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.128378 19.056066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang