Die Seeboer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Twist-straat 25, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Die Seeboer is 'n vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Pearly Beach bied. Die eiendom spog met lieflike uitsigte oor die see en is binne maklike bereik van die strand af.
Die huis het slaapplek vir 5 volwassenes met 'n kind en beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed sowel as 'n net-kind matras, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Buitestort en 'n toilet is direk buite die huis beskikbaar. Linne word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en buitebraaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Twist-straat 25, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Twist-straat 25, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang