Die Perdestal
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mrt 2025 tot 29 Mei 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Die aperdestal is ‘n selfsorg eenheid en het basiese selfsorg verhit-en-eetgeriewe wat 'n gasstofie, enkelplaat stofie, mikrogolf, konveksie “airfryer”, ketel en broodrooster insluit asook ‘n braai area met rooster.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die Stal is op 'n plaas geleë. Wees asb. versigtig wanneer julle met troeteldiere gaan stap en masjinerie gebruik word.
Slaapkameropsies kan vooraf vir babas of kleuters van 1 tot 2 jaar oud bespreek word.
Rook of vale is binnenshuis verbode. Gooi asb. die sigaretstompies in die buite-asblik weg.
Vuurmaakhout is naby die kaggel beskikbaar. Ekstra hout kan op die plaas gekoop word.
Gaste moet seker maak dat alle vure na gebruik ten volle geblus is, want is omgewing is hoogs vlambaar.
Die plaas gebruik water van die berg af. Gaste wat meer gemaklik voel om gebottelde water te drink, is welkom om saam te bring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Mierkraal Plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang