Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Melkbaai 54

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Melkbaai 54 is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel in Strand vir tot 2 volwassenes. Twee kinders kan op matrasse geakkommodeer word.

Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv. Die Melkbaai 54 is 'n nierook-eiendom, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat hierdie woonstel op die tweede verdieping is en via trappe bereik word.

'n Restaurant, sowel as 'n roomyssalon, is net 'n entjie se stap weg, asook die strand. Die bekende Friedman en Cohen is om die draai en Somerset Mall is 5 minute se ry weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is 25 minute weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Raquel D
Saam met lewensmaat
5.0
Romantic for us. Fantastic, so nice and safe and secure. Peaceful and very relaxing. Will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Claudine C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Die plekkie was baie gerieflik en comfortabel, die sea breeze wat jy kry in die kamer as die venster oop is. Mev. Hannetjie, lief...
Sien meer
Feb 2025
John S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie veilig en rustig. Die dame wat ons verwelkom het, was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Sal die plek aan...
Sien meer
Mrt 2024
Raquel D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het dit terdee geniet. Baie netjies en skoon. Naby die see en baie romanties.
Jan 2024
Cecil S
Saam met lewensmaat
4.4
Lekke by die see. Baie lekker, dankie, maar nie geskik vir bejaardes. Trappe is onveilig.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Melkbaai 54 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALI8ihcNdmacZj2Bi4unEuh6E3w62L2ImIujWSfby88ltcGpdHS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 5 Burnard Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.111596103633 18.82295435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang