Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n stapel hout, verpak in 'n halfsirkel wat as 'n opelugrestaurant dien. Die Houthoop Gasteplaas is ideaal vir spanbou, reünies, troues, jaareindfunksies en verjaarsdagpartytjies.

Verblyf word gebied in en suite-selfsorgkamers, rustieke hutte en kampeerplekke. Die opelug-restaurant op die perseel bied heerlike tuisgemaakte maaltye wat seekos en 'potjiekos' insluit. Die restaurant is nie elke dag oop nie. Dit hang af van hoeveel mense bespreek. Gaste moet vooraf bespreek.

Die Houthoop Gasteplaas is 15 km vanaf Kleinzee en naby die Namaqua Nasionale Park en die Richtersveld Nasionale Park. Die plaas is 60 km vanaf Port Nolloth, 85 km vanaf Hondeklipbaai, 115 km vanaf Springbok.

Doendinge in die area sluit 4x4-roetes, voëlkyk, visvang en voetslaan, en fietsrytoere in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd3e8ce05f700e1a2314ec07da9a5d8cfa3f8552ae0e10974fe3d78f98a017784a2ddce9556c5a36629849c6a74fe40be89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Die Houthoop Steenvlei 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749745926079 17.154552382838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang